grawe
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | grawe |
| Verlede Tyd | ek | het gegrawe |
| Teenwoordige deelwoord | grawend | |
- gra•we
- Om hardgepakte grond uit die pad te skuif, om 'n gat met 'n graaf te maak.
- Volgens 'n ingeligte bron is die slote, wat glo vir riolering gegrawe is, sowat 1,5 m diep en nie behoorlik afgesper nie. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|