Gaan na inhoud

grendel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Grendel 1)
Enkelvoud Meervoud
  grendel    grendels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  grendeltjie     grendeltjies  
gren•del
  1. 'n voorwerp, gewoonlik in die vorm van 'n metaalstaaf, wat verhoed dat 'n deur of hek oopgaan
  2. deel van 'n geweer wat gebruik word om die geweer toe te maak sodat die patrone verseël is en die geweer gereed is om gebruik te word
  1. Die plaashek van ons eertydse familieplaas, het 'n baie spesifieke grendel.[1]
  2. Selfs wanneer 'n "veilige" vuurwapen aan jou oorhandig word, maak seker dat dit wel veilig is met die grendel oop, en geen patrone in die kamer of magasyn is nie.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. van 'n deur of hek
Engels: bolt(en)
Nederlands: grendel(nl) m
  Vertalings:   2. van 'n geweer
Engels: bolt(en)
Nederlands: grendel(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek grendel  
Verlede Tyd  ek  het gegrendel    
Teenwoordige deelwoord grendelend   
Verlede deelwoord gegrendelde   
met 'n grendel toemaak
Deur droomgange soek julle elke nag
na sleutels van my gegrendelde kamers.[3]
  Vertalings:   
Engels: bolt(en)
Nederlands: grendelen(nl)