Gaan na inhoud

grenshoek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  grenshoek    grenshoek  
grens + hoek
grens•hoek
(optika) die invalshoek in ’n opties digte medium waar die brekingshoek na ’n opties minder digte medium 90◦ is
  1. Elke media paar het hul eie unieke grenshoek. Byvoorbeeld, die grenshoek vir lig wat beweeg vanaf glas na lug is 42◦, en dié [vanaf] water na lug is 48,8◦.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: critical angle(en)
Nederlands: granshoek(nl) m