gretig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | gretig | gretige | gretigs | |
| Vergrotend | gretiger | gretigers | ||
| Oortreffend | gretigste | |||
- gre•tig
- met entoesiasme, met groot begeerte
- Ek het gevind dat jonger mense gretiger was om die taal te leer en dat baie van die ouer feesgangers deur die klikgeluide geïntimideer is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | gretig | |
| Verboë | gretige | |
| Partitief | gretigs | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | gretiger | |
| Verboë | gretigere | |
| Partitief | gretigers | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | gretigst | |
| Verboë | gretigste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het gretigst(e) | |
- gre•tig