grif
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| grif |
- sonder huiwering; onmiddellik
- en die teoloog wil grif toegee dat dit moontlik is dat wat ons uit die Skrif meen te kan aflei, nie metterdaad deur die Skrif geleer word nie maar dat ons die Skrifgegewens anders moet interpreteer.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | grif |
| Verlede Tyd | ek | het gegrif |
| Teenwoordige deelwoord | griffend | |
| Verlede deelwoord | gegrifte | |
- graveer, om met 'n skerp voorwerp in te krap
- Aan steiltes, skuinstes - wal en drif
Op hand en hoof en hart gegrif;[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|