griffioen
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| griffioen | griffioene |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| griffioentjie | griffioentjies |
- grif•fi•oen
- 'n Mitologies hibriede wese met die onderlyf van 'n leeu en die kop, kloue en vlerke van 'n arend of valk.
- leeuarend, griffoen
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|