Gaan na inhoud

gril

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek gril  
Verlede Tyd  ek  het gegril    
Teenwoordige deelwoord grillend     
om 'n gevoel van gruwel te ervaar
Gediertes wat jou tot in jou sokkies sal laat gril, soos 'n tarantula en rotte, het die top-20-deelnemers by die Menlyn Park-winkelsentrum begroet.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: be horrified(en)
Nederlands: grillen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  gril    grille  
  1. wisselvallige gedrag; onbesonne optrede
  2. dit wat iemand laat gril
  1. Weer se grille bly ontembaar[2]
  2. Die groot boek van spoke en grille[3]

    Vertalings

  Vertalings:   1. wisselvalligheid
Engels: whim(en)
Nederlands: gril(nl) m
  Vertalings:   2. wat laat gril
Engels: spook(en)
Nederlands: schrik(nl) m