Gaan na inhoud

groei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Paddastoele wat op 'n grasperk groei.
Enkelvoud Meervoud
  groei    
  1. Proses waardeur iets groter word; tot volwassenheid kom.
  2. In graad of mate toeneem.
  1. Hoe kry jy jou mielies so mooi aan die groei?
  2. Die ekonomiese groei het almal verbaas.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: growth(en)
Nederlands: groei(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek groei  
Verlede Tyd  ek  het gegroei    
Teenwoordige deelwoord groeiend   
Verlede deelwoord gegroeide   
Groter word; opskiet.
Die ekonomie het die laatste tyd weer 'n bietjie gegroei.
«Nie gras onder jou voete laat groei nie.»
Dadelik; sonder om te wag.
«Uit jou klere groei
Vinnig groei en jou klere is reeds te klein.

{-vert-}}

  Vertalings:   
Engels: grow(en)
Nederlands: groeien(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor groei.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord groei m
Hulp:IPA: [ɣruɪ̭]
   
(lêer)
Groei
«Die economische groei van 3,8% verbaasde zelfs de optimisten.»
Dié ekonomiese groei van 3,8% het selfs die optimiste verbaas.
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van groeien
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van groeien
  3. gebiedende wys van groeien
1.: Ik groei.
2.: Groei je?
3.: Groei!