groeiend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | groei |
| Bywoordelik | groeiend |
| Attibutief | groeiende |
- groei•end
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat groei, terwyl dit groei
- Deelwoorde kan deur bywoorde bepaal word, soos in die geval van snel groeiend, waar snel as bywoord optree en groeiend die adjektief is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|