groenboon
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| groenboon | groenbone |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| groenboontjie | groenboontjies |
-
(lêer)
- groen•boon
- (plante), (landbou), (kookkuns) Die onvolwasse peule van enige soort boontjieplant, wat as 'n groente geëet word, veral
Phaseolus vulgaris.
- Groenboontjies is 'n warmseisoen gewas en is gevoelig tot koue weer en onverdraagsaam teenoor ryp.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|