groenpoets
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | groenpoets |
| Verlede Tyd | ek | het gegroenpoets |
- Baie maatskappye het dikwels gesê dat hulle besoedeling vermy, maar gebruik steeds skadelike enkelverpakking - totale groenpoets. (greenwash)
- groenwas