grof
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | grof | growwe | grofs | |
| Vergrotend | growwer | growwers | ||
| Oortreffend | grofste | |||
- Van min subtiliteit of beskawing; van relatief groot afmetings
- Die Suid-Afrikaanse howe ontken weliswaar nie dat daar grade van nalatigheid kan bestaan nie, maar verwerp die uitgangspunt dat vir strafregtelike aanspreeklikheid die nalatigheid grof moet wees.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|