grondboontjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grondboontjie | grondboontjies |
- grond•boon•tjie
- (plante) (landbou)
Arachis hypogaea 'n Spesie in die ertjiefamilie
Fabaceae wat inheems aan Suid-Amerika is. Dit is 'n eenjarige kruidagtige plant wat tot tussen 30 en 50 cm hoog groei.
- Die Verenigde State oes jaarliks derduisende tonne grondboontjies en lewer amper 10 persent van die wêreld se totale opbrengs. Argentinië, Brasilië, Malawi, Nigerië, Senegal, Soedan en Suid-Afrika is ook lande wat groot hoeveelhede grondboontjies verbou. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|