Gaan na inhoud

grondtal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  grondtal    grondtalle  
grond•tal
(wiskunde) Die getal waarop 'n berekening toegepas word; byvoorbeeld, in die eksponensiëring xy, is x die grondtal. In die logaritme alogx, is a die grondtal.
  1. As ons met eksponente werk, moet ons altyd so ver moontlik met dieselfde grondtal werk.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: base(en)
Nederlands: grondtal(nl) o