grondwet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grondwet | grondwette |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| grondwetjie | grondwetjies |
- Hulp:IPA: [/ˈxrɔnt.vɛt/]
- grond•wet
- «Daarom naam ons, deur ons vryverkose verteenwoordigers, hierdie Grondwet aan as die hoogste reg van die Republiek […]»
- «Die grondwet is die formele, geskrewe dokument wat die konstitusionele orde kodifiseer en die hoogste regsbasis vorm. Dit bevat die fundamentele beginsels, regte, en strukture van de staat.»
| Vertalings: grondwet | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor grondwet.