groototter
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| groototter | groototters |
- groot•ot•ter
- (soogdiere)
Aonyx capensis 'n Taamlike groot otter met donkerbruin pels (lyk swart wanneer dit nat is) met wit lippe, ken, keel en bo-bors en vingeragtige tone wat in Suid-Afrika voorkom
- Die groototter is die meer algemene otter in Suid-Afrika en kom voor in al die groot rivierstelsels asook langs ’n hele aantal kleiner waterlope.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor groototter.