grootswartooievaar
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grootswartooievaar | grootswartooievaars, grootswartooievare |
- groot•swart•ooi•e•vaar
- (voëls)
Ciconia nigra 'n Groot, hoofsaaklik swart voël wat in Europa broei en in woude leef en 'n skaars standvoël in Suid-Afrika is
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor grootswartooievaar.