Gaan na inhoud

grootword

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek word groot   
(in bysin)   ... dat ek grootword  
Verlede Tyd  ek  het grootgeword  
Onbepaalde wys groot te word   
Teenwoordige deelwoord grootwordend   
Verlede deelwoord grootgeworde   
   
(lêer)
groot + word
groot•word
om volwassenheid te bereik
Om groot te word sonder 'n ma[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: grow up(en)
Nederlands: opgroeien(nl), groot worden(nl)