grou
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | grou | grou, groue | grous | |
| Vergrotend | grouer | grouers | ||
| Oortreffend | grouste | |||
-
(lêer)
- (kleure) die kleur van as
- Alles is grou en grinterig soos New York in die winter kan wees.[1]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | grou |
| Verlede Tyd | ek | het gegrou |
| Teenwoordige deelwoord | grouend | |
| Verlede deelwoord | gegroude | |
- Hartseer gedeelte is die manne wat fondasies gegrou het, geen eer kry vir hulle harde werk nie.[2]