Gaan na inhoud

gruis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gruis     
Stukkies klip, korrels
  1. 'n Handvol gruis uit die Hantam -
    My liewe, lekker Hantam-wyk!
    'n Handvol gruis en gedroogde blare,
    Waboom-blare, ghnarrabos-blare!
    Arm was ek gister, en nou is ek ryk.[1]
Vergruis

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gravel(en), grit(en)
Nederlands: grind(nl) o, gruis(nl) o