Gaan na inhoud

gryp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek gryp  
Verlede Tyd  ek  het gegryp  
Onbepaalde wys te grype   
Teenwoordige deelwoord grypend   
Verlede deelwoord gegrypte
gegrepe   
  1. om vinnig met die hande te vat
  2. {figuurlik} om besit te neem
  1. Ek weet van 'n geval waar 'n kind se foon sommer uit haar hand by 'n musiekkonsert gegryp is terwyl sy foto's van die kunstenaars op die verhoog geneem het.[1]
  2. Die wêreld neem kennis en politieke magte zoom in om te gryp wat daar te grype is.[2]
Grypstert

    Vertalings

  Vertalings:   1. met die hande vat
Engels: grab(en)
Nederlands: grijpen(nl)