Gaan na inhoud

grysbok

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  grysbok    grysbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  grysbokkie     grysbokkies  
grys + bok
   
(lêer)
grys•bok
(soogdiere) 'n Wildsbok van die genus op Wikispecies Raphicerus waarvan twee spesies in Suid-Afrika aangetref kan word
  1. Paramedici van 'n private ambulansdiens in Bettysbaai het Vrydagnag 'n erg verbrande grysbokkie se lewe gered [1]

    Hiponieme

Kaapse grysbok, tropiese grysbok

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: grysbok(en)
Nederlands: grijsbok(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor grysbok.