Gaan na inhoud

gryskoppie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Gryskoppie
Enkelvoud Meervoud
  gryskoppie    gryskoppies  
grys + koppie
   
(lêer)
grys•kop•pie
(voëls) op Wikispecies Fringilla coelebs oorspronklik van Europa, 'n redelik algemene standvoël in denneplantasies in die Kaapse Skiereiland en dig beboste tuine.
  1. Gryskoppies het byvoorbeeld nege verskillende roepe. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chaffinch(en)
Nederlands: vink(nl) v/m, boekvink(nl) v/m