Gaan na inhoud

gyselaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gyselaar    gyselaars  
   
(lêer)
gy•se•laar
(militêr), (politiek), (misdaad) Iemand wat gevange geneem en aangehou word om as borg te dien vir die nakoming van eise en voorwaardes
  1. BBC het berig die Israeliese regering het gesê ʼn Suid-Afrikaner is onder die 224 gyselaars wat deur Hamas aangehou word. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hostage(en)
Nederlands: gijzelaar(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gyselaar.