haai
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| haai | haaie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| haaitjie | haaitjies |
- Sedert 1450 in Middelnederlands as haey bekend. Leenwoord uit Noors (Oud-) há-, die akkusatief van hár (haai).[1]
- (biologie) (visse) 'n Dier uit 'n groep seevisse (
Selachimorpha) wat gekenmerk word deur 'n kraakbeenagtige skelet, vyf tot sewe kieusplete weerskante van die kop en borsvinne wat nie aan die kop versmelt is nie.
- Haaie aan die kus van Brasilië het positief getoets vir kokaïen, sê wetenskaplikes.[2]