Gaan na inhoud

haarwurm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Haarwurms
Enkelvoud Meervoud
  haarwurm     haarwurms  
haar•wurm
(biologie) op Wikispecies Haemonchus contortus; 'n parasiet wat siekte by skape en bokke veroorsaak, of op Wikispecies Haemonchus placei in beeste.
Haarwurms kom in die melkpens van veral skape en bokke voor. [1]
rondewurm

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: barber's pole wurm(en)
Nederlands: rode lebmaagworm(nl)
Sweeds: stor magmask(sv)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor haarwurm.