hakskeen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Meisie se hakskeen.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hakskeen     hakskene    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hakskeentjie     hakskeentjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Hak; hiel; agterste/onderste gedeelte van ’n mens se voet.

    Voorbeeldsinne

Dit het Achilles se hele lyf onkwesbaar gemaak, behalwe waar sy hom aan sy hakskeen vasgehou het.

    Vertalings

  Vertalings:    hakskeen
Engels: heel(en)
Nederlands: hiel(nl)