Gaan na inhoud

halfleeftyd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  halfleeftyd    halfleeftye  
half + leeftyd
half•leef•tyd
(fisika) Die tyd wat dit neem vir 'n radio-isotoop om met die helfte te verminder
  1. Let ook daarop dat argeoloë koolstofdatering as ’n vorm van radiometriese datering gebruik. Koolstof-14-datering is nuttig, maar aangesien 14C ’n kort halfleeftyd van net 5 730 jaar het, is daar feitlik geen ouerlike isotope oor ná 40 000–50 000 jaar nie. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: halflife(en)
Nederlands: halveringstijd(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor halfleeftyd.