Gaan na inhoud

halfmetaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  halfmetaal    halfmetale  
half + metaal
half•me•taal
(fisika), 'n Materiaal waarvan die valensband en geleidingsband in energie oorvleuel, wat aanleiding gee tot beide geleiding deur elektrone en deur gate
  1. Silikon en germanium is halfgeleiers terwyl tin 'n halfmetaal is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: semimetal(en)
Nederlands: halfmetaal(nl) o