hallusinogeen
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hallusinogeen | hallusinogene |
- hal•lu•si•no•geen
- Stof of middel wat drogbeelde (hallusinasies) veroorsaak.
- Onder [die dwelms] is LSD en PCP hallusinogene wat verstandelike persepsie verander en 'n gevoel van bomenslike krag meebring.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | hallusinogeen | hallusinogene | hallusinogeens |
- Wat die eienskap het om hallusinasies te veroorsaak.
- Hallusinogene sampioene.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hallusinogeen.