Gaan na inhoud

haloalkaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  haloalkaan    haloalkane  
ha•lo•al•kaan
(chemie) 'n Alkaan waarvan een of meer waterstofatome deur 'n halogeenatoom gesubstitueer is
  1. In ’n haloalkaan kan meer as een waterstofatoom gesubstitueer word met halogeenatome. Hoe meer halogene gesubstitueer is, hoe minder vlugtig word die haloalkaan. [1]

    Hiponieme

Fluoroalkaan, chloroalkaan, bromoalkaan, jodoalkaan
Halometaan, haloëtaan, halopropaan, halobutaan

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: haloalkane(en)
Nederlands: haloalkaan(nl) o