(chemie) 'n Verbinding van 'n halogeen (X) in sy -1 oksidasietoestand; die ioon X− of die funskionele groepe -X en die soute en kovalente verbindings wat dit bevat
Vir die bespreking van die relatiewe stabiliteit van die oksidasietoestande + 2 en + 3 sal die halogeniedverbindings MX2 en MX3 as voorbeelde geneem word. [1]
↑The lanthanides. Oxidation states and some other features
March 1984 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 3(4) Johannes J. Cruywagen Stellenbosch University; 1984