halte
Voorkoms

- Bekend in Nederlands sedert 1657; uit Frans halte.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| halte | haltes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| haltetjie | haltetjies |
- hal•te
- 'n Plek of stasie waar 'n voertuig vir 'n wyle stilhou om vrag of passasiers te verwissel.
- 'n Bus doen elke uur aan by hierdie halte.
- bushalte, treinhalte
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|