Gaan na inhoud

halveer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek halveer  
Verlede Tyd  ek  het gehalveer    
Teenwoordige deelwoord halverend   
Verlede deelwoord gehalveerde   
hal•veer
Om met die helfte te verminder
  1. Hoewel die regering se program vir vroeë aftrede vir staatsamptenare van 55 en ouer voortduur, is die teikens en begroting daarvoor gehalveer[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: halve(en)
Nederlands: halveren(nl)