Gaan na inhoud

halverende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordhalveer
Bywoordelikhalverend
Attibutiefhalverende
hal•ve•ren•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van halverend: wat halveer, terwyl dit halveer
  1. Die halverende effek van meiose oorkom die verdubbelingseffek van bevrugting,[1]