hard
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | hard | harde | hards | |
| Vergrotend | harder | harders | ||
| Oortreffend | hardste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| harde | hardes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die hardste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| kliphard | ||||
- ferm, wat onwrikbaar weerstand teen 'n eksterne krag bied
- As ek in die somer by ons koel kombuis uitgestap het buite in sulke vlae in, het dit vir my gevoel ek loop teen die wind vas, teen iets harders as wind, iets wat jou vanself laat terugsteier.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|