Gaan na inhoud

harder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  harder    harders  
har•der
(visse) 'n Vis wat behoort tot die familie op Wikispecies Mugilidae waarvan 16 spesies aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom
  1. Hulle het derduisende harders op die Plaat gevang nadat die wind gaan lê het.[1]
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hard    harde    hards    
Vergrotend   harder    harders  
Oortreffend   hardste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  harde    hardes    
Bywoord
Oortreffend   die hardste   
Intensiewe vorm
kliphard
Vergrotende trap van hard.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor harder.