Gaan na inhoud

hards

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hard    harde    hards    
Vergrotend   harder    harders  
Oortreffend   hardste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  harde    hardes    
Bywoord
Oortreffend   die hardste   
Intensiewe vorm
kliphard
Partitiewe vorm van hard.
  1. Die verslag sal wys dat die wonde waar die koeëls getref het groter as normaal was, wat daarop dui die koeëls het van iets hards af weggebons[1]