Gaan na inhoud

harmonie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  harmonie    harmonieë  
   
(lêer)
har•mo•nie
  1. Samewerking of verbinding van 'n aantal dinge in 'n goed geordende en aangename geheel
  2. (musiek) Melodieuse klank van meer as een toon
  1. Prairie Highlands is 'n Skotse Links-styl baan in harmonie met die golwende landskap aan die westelike rand van Olathe, Kansas.[1]
  2. Hulle beweeg as eenheid en sing toonsettings en harmonieë van die komponis Charl-Johan Lingenfelder.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. algemeen
Engels: harmony(en)
Nederlands: harmonie(nl) v
  Vertalings:   2. musiek
Engels: harmony(en)
Nederlands: harmonie(nl) v