harmoniese gemiddelde
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| harmoniese gemiddelde | harmoniese gemiddeldes |
- har•mo•nie•se ge•mid•del•de
- (statistiek) Die omgekeerde van die rekenkundige gemiddelde van die omgekeerdes van die getalle
- Die F1-telling is die harmoniese gemiddelde van akkuraatheid en herroeping. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|