Gaan na inhoud

hars

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hars (1)
Enkelvoud Meervoud
  hars    harse  
  1. die stroewe, klewerige produk van boomsap, veral dié van konifere
  2. (chemie) 'n Klas polimerisasieprodukte van terpene, veral α- en β-pineen, soos teenwoordig in [1]
  3. (chemie) 'n Klas kunsmatige polimere met eienskappe soortgelyk aan [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: resin(en)
Nederlands: hars(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hars.