Gaan na inhoud

hartklop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hartklop    hartkloppe  
hart + klop
hart•klop
  1. Die pomp van die hart
  2. Die verbinding tussen 'n internetdiens en die bediener in orde is, word aangedui deur 'n sogenaamde 'hartklop' vir banke om nie kliënte op hoop te jaag nie.
  1. 'n Normale hartklop vir volwassenes wissel van 60-100 slae per minuut.[1]