heeltyds
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | heeltyds | heeltydse | heeltyds |
| Gesubstantiveer | |||
| Enkelvoud | Meervoud | ||
| heeltydse | heeltydses | ||
- heel•tyds
- wat nie net 'n gedeelte van die week werk verrig nie, maar die hele week
- Die Nagraadse Diploma in Omgewingsbestuur (NGDip Omgewingsbestuur) is 'n heeltydse program oor een jaar en is gelykstaande aan 'n graadprogram op honneursvlak[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|