hek
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hek | hekke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hekkie | hekkies |
- Beweegbare konstruksie wat as afsluiting van 'n deurgang dien.
- (skeepvaart) die agterstewe van 'n skip wat sy agterste punt vorm
- Die breedte van 'n voorwerp is 'n belangrike maat om te bepaal of die voorwerp binne iets anders sal inpas, bv. 'n kar in 'n motorhuis, of 'n vragmotor deur 'n hek.
- Verwys na die figuur aan die regterkant, voer die radar-antenna-posisionering boeg-hek (lengte) en bakboord-stuurboord (Lateraal) posisie vanaf die oorsprong in.[1]
- 2.: Boeg
| Vertalings: hek | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hek o | hekken |
| Verkleinwoord | hekje | hekjes |
- Hulp:IPA: [ɦɛk]
-
(lêer)
- Omheining
- Hek; beweegbare deurgang van 1)
- (skeepvaart) Hoë agterstewe wat ou skepe gehad het
- Rooster van houtlatte wat 'n deel van 'n windmeul se blaaie is
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Skeepvaart in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Skeepvaart in Nederlands