heksaan
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| heksaan | heksane |
- hek•saan
- (chemie) 'n Alkaan met ses koolstofatome wat die formule CH3CH2CH2CH2CH2CH3 het
- Roos-was word vervaardig deur ekstraksie met heksaan en ongeveer 1 kg roos-was word van 350 kg vars blomme vervaardig.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor heksaan.