heksagonaal
Voorkoms

| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | heksagonaal | heksagonale | heksagonaals |
- hek•sa•go•naal
- (wiskunde), (kristallografie), (mineralogie) wat se eenheidsel een hoofas het wat wat loodreg op die ander asse staan wat hoeke van 120 grade met mekaar maak. Hierdie asse het dieselfde lengte, maar verskil van die hoofas.
- (chemie) wat se molekulêre simmetrie een sesvoudige as het wat loodreg op drie asse staan wat tweevoudig kan wees
| Simmetrieë | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| triklinies | monoklinies | ortorombies | tetragonaal | trigonaal | romboëdries | heksagonaal | kubies |
| primitief | gesentreerd | grondvlakgesentreerd | ruimtelikgesentreerd | vlakgesentreerd | |||
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|