heksanol
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| heksanol | heksanole |
- hek•sa•nol
- (chemie) Elkeen van die alifatiese alkohole met ses koolstofatome; hul formule is C6H13OH
- Die produksie van 1-butanol, 1-heksanol en 1-heksen-ol in vrugte wat in DBA gestoor is, is egter net 42%, 38% en 39%, onderskeidelik van die wat in RA gestoor is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|