hekseen
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hekseen | heksene |
- hek•seen
- (chemie) Elkeen van die alkene met ses koolstofatome wat die algemene formule C6H12 het
- Lineêre laedigtheid poliëtileen (LLDPE) is 'n plastiek wat geproduseer word deur die ko-polimerisasie van etileen en hoër alfa-olefiene soos buteen, hekseen of okteen teen baie laer temperature en druk.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|