helder
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | helder | helder | helders | |
| Vergrotend | helderder | helderders | ||
| Oortreffend | helderste | |||
- hel•der
- Met hoë deursigtigheid
- Duidelik van klank
- Met lig van groot intensiteit
- Dit was helder soos kristal, en het gestroom uit die troon van God en die Lam. [1]
- Wanneer die boonste membraan geslaan word, vibreer hierdie snare, wat die snaartrom sy kenmerkende helder klank gee.[2]
- Mensgemaakte lig wat meer as 'n miljoen keer helderder as die son is, het navorsers in Kanada in staat gestel om die dun selwande van uie en ander plante intensief te ondersoek[3]
| Vertalings: 1. deursigtig | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. klank | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. lig | |||
|---|---|---|---|