heldesaal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| heldesaal | heldesale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| heldesaaltjie | heldesaaltjies |
- Heldesale kan werklike sale, museums, of slegs vermelding van uitstaande presteerders in hul velde wees, soos sport of akademie. (hall of fame)
- eregalery